| ||
|
Home Who is Baby Love? Contact Us Benefits of Baby Love Our Programs Our Services Sleep training Gift vouchers Support Become a Baby Love Consultant Media Links |
Success Stories
On the following pages, Baby Love 'graduate' families share their stories of encouragement and success with you. These families have personally experienced the negative implications of sleep deprivation and they have personally implemented our sleep training and are now reaping the benefits of well rested nights which results in a happy family! My seuntjie Benjamin wou nooit deurslaap nie. Ek moes ten minste 2 of 3 keer per nag opstaan om hom te borsvoed en op so 'n manier weer aan die slaap te kry. Ons het toe besluit om die Baby Love kursus te probeer. Die resultaat was ongelooflik. Hy het van die eerste aand wat ons die roetine gevolg het sommer baie beter geslaap. Hy huil soms 'n bietjie maar nooit langer as 1 of 2 minute nie en raak self weer aan die slaap. Dit is so lekker om nie meer in die aande te hoef op te staan nie en ek kan net rustig verder slaap. Ek sal Baby Love vir enige iemand aanbeveel!
DO YOU HAVE A BABY LOVE SUCCESS STORY OF YOUR OWN? Please email it to | |