Home
Who is Baby Love?
Contact Us
Benefits of Baby Love
Our Programs
Our Services
Sleep training
Gift vouchers
Success Stories
Nannies
Singletons
Twins, triplets, quads
Toddler Love
Support
Become a Baby Love Consultant
Media
Links
|
Success Stories
On the following pages, Baby Love 'graduate' families share their stories of encouragement and success with you. These families have personally experienced the negative implications of sleep deprivation and they have personally implemented our sleep training and are now reaping the benefits of well rested nights which results in a happy family!
Should you wish to be like these families, then simply email and a Baby Love Consultant will contact you shortly.
Should you wish to include your own Baby Love success story on this page, please email your story and pictures to us at , or simply complete the form at the bottom of the page.
Enjoy!
Jamie Schnetler (14 months)
Hallo Cilna
Hier onder skryf ek gou ietsie oor ons ondervinding met baby-love.
"Jamie het nog nooit deurgeslaap nie en ons moes elke aand en deur die dag vir hom aan die slaap sus. Sommige aande kon ons tot 45 minute spandeer om hom aan die slaap te kry. Naweke, deur die dag, het ons met hom gaan ry totdat hy slaap en hom dan in die karstoeltjie gelos tot hy wakker word, want ons kon hom nie altyd aan die slaap kry nie.
Ek wou nooit vir Jamie laat skree nie, want ek het gedink hy sal vir 2 ure non-stop skree, omdat hy vreeslik woelig en wakker is. Ek het toe maar Cilna se raad gevolg omdat ons moedeloos was en die eerste aand wat ons Jamie net neergesit het, het hy vir 10 minute gehuil en aan die slaap geraak. Na twee dae sit ons hom net neer en hy huil gladnie, suig sy dammie, vryf sy vryfie, gesels vir 'n rukkie en raak vanself aan die slaap. En die beste van als is, as Jamie wakker raak in die oggend of na 'n middag slapie, is hy vreeslik vrolik, want hy kry genoeg slaap in en sal nog vir 'n halfuur in die cot sit en gesels voor hy ons begin roep.
Ek is jammer dat ek eers van Cilna op 14 maande gehoor het, ons lewens kon baie makliker gewees het as ons vroeer met haar gesels het."
DO YOU HAVE A BABY LOVE SUCCESS STORY OF YOUR OWN? Please email it to
|