Home
Who is Baby Love?
Contact Us
Benefits of Baby Love
Our Programs
Our Services
Sleep training
Gift vouchers
Success Stories
Nannies
Singletons
Twins, triplets, quads
Toddler Love
Support
Become a Baby Love Consultant
Media
Links
|
Success Stories
On the following pages, Baby Love 'graduate' families share their stories of encouragement and success with you. These families have personally experienced the negative implications of sleep deprivation and they have personally implemented our sleep training and are now reaping the benefits of well rested nights which results in a happy family!
Should you wish to be like these families, then simply email and a Baby Love Consultant will contact you shortly.
Should you wish to include your own Baby Love success story on this page, please email your story and pictures to us at , or simply complete the form at the bottom of the page.
Enjoy!
Jessie Lambrecht (17 months)
Nadat Marlene by my was het ek die Baby Love program begin. Jessie het op daardie stadium elke half uur in die nag wakker geword en al manier hoe ek haar kon rustig kry was om vir haar 'n paar slukke melk te gee. So ons het elke nag deur 'n paar bottles gegaan. Ek was doodmoeg en moedeloos, Jessie was toe al 17 maande en dit het gevoel of ek jare laas 'n ordentlike nag se rus gehad het.
Op die 5de aand nadat ek die Baby Love program begin het, het ek vir die eerste keer in 17 maande 'n nag deurgeslaap. Dit is nou 2 maande later en sy slaap so soet deur elke aand en die aande wat sy wel wakker word kan sy haarself nou weer rustig kry en verder slaap. Ons maak haar dummy aan haar vas in die aand en nou hoef ek ook nie meer in die nag die dummy run te doen nie.
Ek kan nie genoeg dankie se aan Marlene en die Baby Love program nie. Sy was waarlik 'n engel wat gestuur is. Sy was so vriendelik en hulpvaardig en het my regtig moed gegee om deur die proses te gaan. Nou is ek en Jessie gelukkiger en meer uitgerus.
Baie baie dankie.
Melanie Lambrecht
DO YOU HAVE A BABY LOVE SUCCESS STORY OF YOUR OWN? Please email it to
|