| ||
|
Home Who is Baby Love? Contact Us Benefits of Baby Love Our Programs Our Services Sleep training Gift vouchers Support Become a Baby Love Consultant Media Links |
Success Stories
On the following pages, Baby Love 'graduate' families share their stories of encouragement and success with you. These families have personally experienced the negative implications of sleep deprivation and they have personally implemented our sleep training and are now reaping the benefits of well rested nights which results in a happy family! Ons het uit radeloosheid uit vir Cilna gaan sien na 'n voorval waar ek vir Johan (16maande) in die kar toegesluit het. Hierna wou hy nie in sy eie bed/kot slaap nie. Hy was vir ure in 'n nag wakker - terwyl hy eintlik van kleins af goed geslaap het. Cilna was 'n geduldige oor wat alles uitgeluister het. Sy het in diepte uitgevra oor sy roetine en gewoontes en 'n plan gehad. Haar plan het gewerk! Binne die 1ste 3aande het alles handomkeer verander. Dit het 'n bietjie langer gevat om die dag-slapies ook in so 'n goeie roetine te kry, maar nou slaap hy soos 'n droom. Om weg te gaan en op 'n vreemde plek te slaap was altyd 'n uitdaging met Johan. Hy sou lank vat om aan die slaap te raak en kort-kort wakker word. Selfs dit gaan nou goed. Dit was regtig 'n besturing dat Baby Love love oor ons pad gekom het.
DO YOU HAVE A BABY LOVE SUCCESS STORY OF YOUR OWN? Please email it to | |