Home
Who is Baby Love?
Contact Us
Benefits of Baby Love
Our Programs
Our Services
Sleep training
Gift vouchers
Success Stories
Nannies
Singletons
Twins, triplets, quads
Toddler Love
Support
Become a Baby Love Consultant
Media
Links
|
Success Stories
On the following pages, Baby Love 'graduate' families share their stories of encouragement and success with you. These families have personally experienced the negative implications of sleep deprivation and they have personally implemented our sleep training and are now reaping the benefits of well rested nights which results in a happy family!
Should you wish to be like these families, then simply email and a Baby Love Consultant will contact you shortly.
Should you wish to include your own Baby Love success story on this page, please email your story and pictures to us at , or simply complete the form at the bottom of the page.
Enjoy!
Matthys van der Merwe (7 months)
Baby Love - 'n ouderdoms toepaslike, holistiese, sensitiewe en effektiewe program!
Ons ervaar reeds vir 2 maande 'n baie meer tevrede baba seuntjie met wakker tyd! Hy is na slaaptyd so toeganklik vir stimulasie en algemene speel!
Met soveel kritiek wat rondtes doen oor "skade" wanneer jy jou kind los om te huil, was ek en my man skepties wat die emosionele uitwerking op Matthys sou agter laat!
My opinie na suksesvolle deurvoer van die program: ek is eens dat ons kinders regtig 'n vaardigheid aanleer: om te wag vir "iets" (in hierdie geval: voordat jy aktief jou baba herverseker dat jy steeds daar is en dit "okay" is dat hy ook nou moet slaap) , of dit ook eendag is om te WAG totdat almal aan tafel sit voordat hy/sy begin eet. Jou kind leer 'n bietjie "uitstel van bevrediging". Laasgenoemde sluit aan by 'n gesonde, gebalanseerde emosionele intelligensie. M.a.w - Dit IS regtig okay, goed en ouderdomstoepaslik dat Matthys kon leer HOE om self aan die slaap te raak,
Bonus: Vir ons huishouding (almal sin is uniek) en ook die persoon wat na Matthys gedurende die oggend kyk, is dit belangrik om struktuur te hê rondom slaap, drink, eet en wakker tyd.
Vir toekomstige kliente: Almal van ons word soms dors in die aand; het dalk pyn; koors; word verkoue - en hierdie program neem dit in ag. Natuurlik sal mens hierdie veranderlike faktore eers uitsorteer en dan weer terugkeer na 'n roetine.
Cilna Laurens, jy het die proses ongelooflik fasiliteer!! Baie dankie vir die opvolg met deernis en dinamiese raad, self na ons aanvanklike konsultasie.
DO YOU HAVE A BABY LOVE SUCCESS STORY OF YOUR OWN? Please email it to
|