| ||
|
Home Who is Baby Love? Contact Us Benefits of Baby Love Our Programs Our Services Sleep training Gift vouchers Support Become a Baby Love Consultant Media Links |
Success Stories
On the following pages, Baby Love 'graduate' families share their stories of encouragement and success with you. These families have personally experienced the negative implications of sleep deprivation and they have personally implemented our sleep training and are now reaping the benefits of well rested nights which results in a happy family! Ek wil net se na epiduraal wat uitgevind is, is Baby Love die 2de beste ding waarop ek al ooooit besluit het. Ek kan nie genoeg dankie se vir Marlene nie, sy was awesome! Mieke het voor 18 maande so baie wakker geword dat ons ophou tel het by 15 keer 'n nag. Toe raak dit so 5 tot 7 keer n nag, en dan was dit n goeie nag. Ek bel toe Marlene en sy was soos in die volgende dag hier. Ek het die program 100% gevolg, dag 1 en 2 was hel en aanpassing, maar dag 3 het sy dalk 2 keer geroep, en van dag 4 af het sy dwars deur geslaap! Dis regtig die beste program in die węreld. Ek is so dankbaar. Ek en my man weet amper nie wat om met al die slaap te maak nie, jipeeeee!! Happy mamma en pappa en Mieke!
Dankie Marlene.
DO YOU HAVE A BABY LOVE SUCCESS STORY OF YOUR OWN? Please email it to | |