Home
Who is Baby Love?
Contact Us
Benefits of Baby Love
Our Programs
Our Services
Sleep training
Gift vouchers
Success Stories
Nannies
Singletons
Twins, triplets, quads
Toddler Love
Support
Become a Baby Love Consultant
Media
Links
|
Success Stories
On the following pages, Baby Love 'graduate' families share their stories of encouragement and success with you. These families have personally experienced the negative implications of sleep deprivation and they have personally implemented our sleep training and are now reaping the benefits of well rested nights which results in a happy family!
Should you wish to be like these families, then simply email and a Baby Love Consultant will contact you shortly.
Should you wish to include your own Baby Love success story on this page, please email your story and pictures to us at , or simply complete the form at the bottom of the page.
Enjoy!
Mihané Tredoux (8 months)
Ek het teen 8 maande na Mihané se geboorte besef en besluit dat ons n verandering sal moet maak sodat almal van ons n beter nagrus kan he.
Ek het begin soek en op Baby Love afgekom op Facebook. Daar bietjie doe sukses stories gelees en begin soek na n konsultant. Cilna het eerste teruggekom na my toe en ons het n afspraak gemaak.
Na ons ontmoeting en die bespreking van die program het ek en manlief dadelik weggespring met die plan. Dit het moeilik gegaan die eerste nag, maar teen die 3de nag was Mihané n engeltjie en het sy deurgeslaap vir die eerste keer in haar eie kot. Dit self was al n groot prestasie vir ons aangesien sy by ons in die bed geslaap het van geboorte af.
Van daar af het dinge by die huis net beter en beter gegaan. Ons het ook voorgestel dat ons familielid wat na haar omsien in die dag ook die program implementeer, maar daar het dit totaal gefaal agv nie samewerking kry nie. Ongeag van dit het ons by die huis steeds by die plan gehou en ons huis is omskep van chois na orde en tus.
Cilna was altyd bereid om te help wanneer ek gevra het. Selfs om nuwe planne te beraam as dinge nie heeltemal lekker vlot wou verloop nie.
Mihané is nou al amper 3 maande op die program en ons is elke dag dankbaar dat dinge so mooi verloop! Sy is n baie gelukkiger en maklike kind!
Baie dankie aan Cilna! Ons waardeer die hulp en bystand opreg!
Esma
DO YOU HAVE A BABY LOVE SUCCESS STORY OF YOUR OWN? Please email it to
|