Home
Who is Baby Love?
Contact Us
Benefits of Baby Love
Our Programs
Our Services
Sleep training
Gift vouchers
Success Stories
Nannies
Singletons
Twins, triplets, quads
Toddler Love
Support
Become a Baby Love Consultant
Media
Links
|
Success Stories
On the following pages, Baby Love 'graduate' families share their stories of encouragement and success with you. These families have personally experienced the negative implications of sleep deprivation and they have personally implemented our sleep training and are now reaping the benefits of well rested nights which results in a happy family!
Should you wish to be like these families, then simply email and a Baby Love Consultant will contact you shortly.
Should you wish to include your own Baby Love success story on this page, please email your story and pictures to us at , or simply complete the form at the bottom of the page.
Enjoy!
Muller Bosman (9 months)
Hi Cilna,
Hoe lekker is dit nie nou om vir jou hierdie mail te tik nie. Ek kan nie onthou wanneer laas ek vir Muller (9 maande) in die aand moes opstaan nie. Hy slaap van 18h00 tot 5h30 aaneen. Ek weet nie of hy wakker word in die nag nie, maar hy kry homself weer aan die slaap en dis die awesomeste deel daarvan. Dis nou amper 21 dae sedert ons Babylove geimplimenteer het en ek kan nie glo hoe gou dit effect gehad het nie. Ons het aanvanklik net eers die golden cycle gevolg voor ons die actual sleep training begin het en even met net dit, het ek al n verskil in sy slaap gesien. Sy "awake" tyd is soveel meer waardevol vir beide van ons, want hys nooit moeg daartydens nie en met die gevolg is daar regtig baaaaaie minder gehuil. (nou huil hy net as sy boetie hom kwaad maak ;-) en nie omdat hy moeg is nie ).lol
Ons wou al lank terug met sleeptraining begin het, maar het dit uitgestel want ons het gedink dis 'n gehuil morning noon en night. En dit was nie so nie!!!!!!! Muller het aanvanklik gehuil maar het bitter gou die nuwe roetine gesnap en daarby aangepas.
Ek kan nie in woorde beskryf hoe dankbaar ek is ek het actually hierdie Babylove gedoen nie. Dis die beste ding ooit.
Cilna, ek sal jou aanbeveel sover ek gaan en is dankbaar vir al jou bystand sover. Jys 'n ster!!!
DO YOU HAVE A BABY LOVE SUCCESS STORY OF YOUR OWN? Please email it to
|